Bokseropstand

Bokser-rebelle

Die Bokseropstand (Chinees: 義和團運動, 义和团运动.Yìhétuán Yùndòng) (soms Bokseroorlog) was 'n opstand van 'n Chinese nasionalistiese beweging, die Yihetuan-beweging (bekend as boksers in die Weste), gerig teen die invloed van die Westerse imperialistiese magte (1899-1901) veral hul invloed op handel, politiek, godsdiens en tegnologie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search